|
Hieronder volg `n lys van `n klompie websites waarop ek afgekom het. Gaan besoek hulle gerus, party is baie vermaaklik, ander is net vir inligting.
Gaan maak `n draai by Klipwerf Orkes van Calvinia se webtuiste. Jy kan selfs na hul musiek luister! Musiek vanaf my tuisdorp!
Klipwerf Orkes
Gaan kyk (en luister!) maar self!
Calvinia en die Hantamhuis
Gaan kyk hoe lyk my tuisdorp, en gaan maak sommer self `n draai daar!
Radio Kierieman
Boeremusiek op die net!
Die Roepstem
Webtuiste vir Afrikaners en Nederlanders
The Gumtree
Webwerf vir Suid-Afrikaners, Aussies en Kiwi's in die UK.
Gratis Webtuiste vir jou!
Kry jou eie webtuiste soos hierdie verniet
Kitaar Tabs
Afrikaanse kitaar tabs - maak `n draai hier
Stuur `n sms (083/073 nommers)
Stuur `n sms verniet
Die Knoop
`n Afrikaanse werf met duisende skakels!
|